| Die Vrystaat is warm!! Ons spandeer meeste van die tyd in die swembad. |
| Almal swem saam (Rohan en Annabelle) |
| Die kleintjie (Mile) |
| Pragtige Aneldie |
| Annabelle |
| Lana!! |
| Conraad speel hierdie jaar Kersvader. Jan-Hendrik het hom net een kyk gegee... |
| Oupa Wes deel die geskenke uit. |
| Jan-Hendrik en Tiaan. Onafskeidbaar. |