25.12.14

Langkawi - slim krappe

Klein grys krappies is volop op die strande op Langkawi. Hulle sif deur die sand vir voedingstowwe en verpak die reeds verwerkde sand in balletjies wat hulle dan met die agterpote opmekaar stapel. Ek het ure lang na hierdie outjies gekyk. Jy weet mos wat hulle se van small things en small minds.


Lyk soos 'n Google Earth beeld van Saudi Arabia...