Aan die einde van ons vakansie op Langkawi besluit ons om op die halfdag mangrove toer te gaan. 'n Fantastiese ervaring; oor en oor die geld werd. En 'n uur-lange besoek aan een van die mooiste strande waarop ons nog ooit was (naby Tanjung Rhu)
Middagete by 'n visplaas in the middle of nowhere.. |