Ons hou sommer Jan-Hendrik se eerste verjaardagpartytjie saam met die nefies en die niggies ('n paar dae vroeg) in Virginia. Al die oupas en oumas was daar. |
Ja, jys is sewe, mr wannabe funny!! |
Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
Eerste groot tackle van die dag - gat oor kop... Mooi Boeta!!! |
My seun se eerste drie in kompeterende rugby!!! Kyk na die fotos hieronder. |
YYYYEEEEEAAAAHHHHH!!!!!!!! |
En die ander manne speel net so mooi. Hier is LJ, die grootste outjie in die span. |
Stefan, ons punte masjien!! |
Juan, fetcher... |
Kan nie sy naam onthou nie, gebore vaskopstut. |
En Lana gee nie 'n moer om nie... |
Boeta gaan vir die hoek... |
En Lana gee nie 'n moer om nie... |
Diep sake word by die rugby bespreek. |
En sommige mammies moet op twee velde op dieselfde tyd rugby kyk.. |
Die manne sit alles in, hart, gees en vlees... |
En Lana, wel, sy gee nie 'n moer om nie... |