| By die expo in Kl om ons nommers op te tel. Ek het besluit om nie te hardloop nie; niks geoefen het nie. Marinda gaan die 21km doen; sy kan. |
| Dit het my bietjie depressed gemaak, en gatvol vir myself, dat ek so slapgat en lui geword het!!! Dammit!!! |
| 5 o'clock; oppad KL city center toe met die subs. |
| Drie raaie wat was die amptelike kleure van die event? |
| I guess - three things I'm not... |
| Twee uere later. Lyk alweer of sy om die blok gehardloop het. Mooi Mirans!!!! Trots op jou!!! |