| My pragtige seun gaan volgende jaar graad 1 toe. Ek kan nie glo hoe vinnig die tyd verby vlieg nie... |
| Die junior koor en die skoolhoof sing die skoollied uit volle bors. |
| Die graad 1's se prestasie sertifikate (Huib se boetie in die middel, Coetzee) |
| En Huib kry ook papier. |
| En Boeta ook. Ons is baie trots op die man. |
| Baie lief vir jou my seun!!! |