12.1.13

Die aarde se laaste dag...

Nou ek is is nie bygelowig nie, maar daardie dag (21 Desember) het ek vroeg wakker geword (geskrik), my kamera gegryp en beach toe gehardloop. Net vir ingeval dit die aarde se laaste sonsopkoms sou wees. Wou dit nie mis vir niks nie. ‘n Pragtige oggend, ideaal vir ‘n Hollywood-movie-tipe disaster met tsunamis en aardbewings. Tog het daar niks van gekom nie en die dag het sonder insidente gekom en gegaan. Maar iewers in die wereld het die lewe ge-eindig vir iemand, en hy glo die storie. Wie’s ek om te stry... Net bly dit was nie ek nie.

PJS_ 001

PJS_ 005

PJS_ 012

PJS_ 019

PJS_ 033

PJS_ 034

PJS_ 036

PJS_ 040

PJS_ 043

PJS_ 050

PJS_ 056

PJS_ 065

PJS_ 083

PJS_ 104

PJS_ 108

NOTICE: Please note that this e-mail is confidential and personal to the recipient and subject to the standard notices and disclaimers contained on the Ampath Trust web-site, http://www.ampath.co.za/pages/legal-disclaimer.php

This e-mail message has been scanned for Viruses and Content by MailMarshal - For more information please visit http://www.marshal.com

Klein gesiggies EN DIE SON

Die kinders is hier by die see die hele tyd op die strand. Lana lyk effens Kaaps met haar koffie vel, en die wit hare word al witter in die son en staan uit teen die donker agtergrond.

Jan-Hendrik het sy eerste keer vervel. Wil nie luister nie, soek nie sun block of ‘n hemp nie... So leer mens.

PJS_ 132

PJS_ 133

NOTICE: Please note that this e-mail is confidential and personal to the recipient and subject to the standard notices and disclaimers contained on the Ampath Trust web-site, http://www.ampath.co.za/pages/legal-disclaimer.php

This e-mail message has been scanned for Viruses and Content by MailMarshal - For more information please visit http://www.marshal.com

Pa se kind

 My seun is my trots. Hy is unmistakably Swanepoel. Met sy groot voorkop, slim plannetjies, snaakse stories, sterk geheue, donkerbruin / swart ogies. Dalk eerder Oupa Jan uitgeknip....
 
PJS_ 123
 
NOTICE:
 Please note that this e-mail is confidential and personal to the recipient and subject to the standard notices and disclaimers contained on the Ampath Trust web-site,
http://www.ampath.co.za/pages/legal-disclaimer.php

This e-mail message has been scanned for Viruses and Content by MailMarshal - For more information please visit http://www.marshal.com

'n Nuwe Droom...

Ek het my hart verloor op ‘n pragtige stuk grond in Bonnie Doon waarop ek ‘n huisie wil bou en my kinders groot maak, hard werk, swem, speel en dan oor ‘n 100 jaar aftree... Ons sal eers moet sien of die bank dit gaan toelaat. Money is too tight to mention...

Dit slope so bietjie, maar ons sal met gemak kan bou. Die uitsig is special (nie see, nie rivier, maar baie stil en privaat).

Die erf eindig in ‘n stroompie met oerwoud. Wonderlik!! Ek en Jan-Hendrik wil net gaan spinnekoppe soek.

LowerRidge_ 003

LowerRidge_ 005

LowerRidge_ 008

LowerRidge_ 011

LowerRidge_ 016

LowerRidge_ 018

LowerRidge_ 019

LowerRidge_ 023

LowerRidge_ 024

LowerRidge_ 025

LowerRidge_ 026