| Heerlike visvangnaweek (November) saam met Andrew en die res van die vriende en familie by Bloemhof. |
| Jan-Hendrik het gelukkig 'n maatjie gehad (kan nie sy naam onthou nie), |
| Hy word mooi geleer van visvang deur sy Pa se oom Jan. Sy Pa (ek) weet nie veel van die onderwerp nie... |
| Catch-photo-release het mooi posgevat. Mooi Drew. Trots op jou. |
| Jan-Hendrik se prys baber. |
| Die trofees waarvoor daar meegeding word... |
| Kakmakers... |
| Voorsitter van die etiese komitee. |
| Die speech... 'n Ware tranetrekker. |
| Prys vir die grootste baber. |
| Vaughan kry die prys vir die grootste karp. |
| Driesman kry die trofee vir die grootste babalaas. Ek was daar. Dit was vreeslik. |
| En ou Chris kry die trofee vir die meeste kakpraat. Mooi manne. Baie geluk. |