25.12.14

Terug in die land, kuier by Andrew-hulle

Die moegste wat ek nog ooit was. Na 20 ure se vlugte (Langkawi - KL - Bangkok - Abu Dhabi - JHB) het ons oorgebly by die Swanepoels in Centurion. Lekker gekuier, heerlike kos; maar dit was die moegste wat ek in my lewe nog was.

Marine (Hentie-hulle se dogter)

JW, my man...

Andrew en Riëtte

Hentie (lyk blink gedrink)

Tanya en Jo-Anne Ollewagen