| Ons en die de Bruyns sit agter in die saal. Die hele Oos-Londen was daar. Dit is die grootste konsert en social gathering in die skool se kalender. |
| Klein Juan is die chief bliksoldaatjie; die ander manne volg hom elke oomblik. Karaktervolle kind! |
| En Boeta is by verre die coolste karakter in die show - SPIDERMAN!!! |
| Hy het AL die regte moves!! |