Chris en Talitha Scott word saam 40. Ons voeter Boggomsbaai toe (by Mosselbaai) vir een aand. Amper omgedraai toe Lana by Port Alfred puke. Sy was eerste siek; die paar dae wat gevolg het was dit ons almal se beurt. Boggomsbaai is 'n pragtige, stil (bietjie verlate) plekkie; ideaal vir alleenwees en boeklees, dalk een skryf..
 |
Glen Cillier; na soveel jare onveranderd, so stout soos altyd! |
 |
Chris, Gabriel Doucas en ek. Ons is almal effe ronder en gryser. |
 |
En Angie lyk nie 'n dag ouer nie... |
 |
Die Liewe Heksie huisie waar ons oorgebly het. Die naweek (einde Oktober) was YSKOUD... Maar baie lekker!! |