| Daar eenkant staan ons scootertjie. Ons het seker 200km op hom gesit in drie dae. Eiland plat gery. |
| Op met die kabelkar na die hoogste pieke op die eiland. Vrek hoog en beautiful. |
| Dit is alles deel van een van drie natuurreservate op die eiland. Ongerepte tropiese woude. |
| Shiiiitttt!!! Dit was hoog. Kom ons gaan huis toe!! |