Hierdie fotos is geneem op my 40'e verjaardag (13 Oktober). Ons is oppad Langkawi toe vir 'n week se lekker niks doen.
| Op die lughawe in Kuala Lumpur. |
| Ons het besluit om hierdie lugredery te ondersteun, want hulle is baie beter as wat die media probeer uitmaak. Kom ons hoop hierdie vliegtuig disappear nie oor die see nie... |
| Op Langkawi se lughawe; en die donker wolke pak saam. |
| En Ernie is orals. Glo 'n magnificent golf estate aan die Noord-Westekant van die eiland (die enigste area op die eiland wat ons nie verken het nie). |
| Die hotel waar ons gebly het - Langkawi Lagoon Resort. Dit lyk effe beter as wat dit regtig was. Die plekkie is effe oud. |
| Ons het ure in hierdie swembad deurgebring. |
| En toe reen dit katte en honde. |
| En toe's dit weer weg. |
| Die standaard vervoermedium is 'n duur taxi. Ons het so 5km uit die dorpie uit gebly. Ons het later besluit om 'n scooter te huur. Dit was fantasties. |
| Check my bril. Hierdie plek is vuurwarm en vreeslik humied. |
| Marinda love dit! |
| Proe soos Enos... |
| Add caption |