26.12.14

Die werk se kers / jaareind funksie

Lekker kuier met die nuwe span in my lewe. Vreeslike aangename mense wat kliphard kan werk.

Ons het maar 'n paar stoute grappies vertel.

Liesel se dogtertjie wil nie saam met Jan-Hendrik gaan speel nie...

Marinda vind seker hier die eerste keer uit waarmee Sandra elke dag mee werk...