Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
25.12.14
Langkawi - a quick trip to KUAH
Kuah is die grootste dorpie op Langkawi, en sit aan die teenoorgestelde kant van die eiland van ons hotel. Daai scooter het sy deel gedoen - dubbel en dwars.