28.6.15

Lana verjaar in die Vrystaat

Hierdie fotos is geneem oor Kersfees tyd laasjaar (2014) toe ons Lana se verjaardag gevier het saam met die niggies en nefies in Virginia.


Hy is (lyk dit vir my) tog baie lief vir dy sussie.