27.11.15

Route 62 oppad na Calitzdorp















Kaapvakansie - Bubbly by JC le Roux

Die bubbly en nougat proe by JC le Roux was 'n groot verrassing.
Ek het die champagne gedrink ("geproe") en die kids het my nougat opgevreet...
Baie lekker trip.










Kaapvakansie - Hoopenburg

Die idee was om met die kinders op 'n plaas te kom bly vir 'n paar dae. Dit was heerlik en die kinders het dit baie geniet.









Kaapvakansie - butterfly world by Stellenbosch

Ek is nie 'n groot fan van diere in aanhouding nie, maar vir die kinders was hierdie 'n wonderlike besoek om al die pragtige diertjies van naderby te kan beskou. 'n Absolute moet vir iemand wat daar gaan vakansie hou.

















Kaap op sy beste - Uitkyk, Warwick & Babylonstoren


















Sal nooit vergeet hoe die hoenders vir Lana ontstig het nie.
En daar was nie eers bloed nie...