10.9.16

Die Kaapstad waterfront en 'n trip op die Jolly Roger


















Kaap vakansie - wynplase, Spice Route

Hierdie pragtige foto is geneem by Cape Point vineyard.
Hulle was al weer toe vir ontbyt...



Spice Route, aan die ander kant, is die hele dag oop, met verskeie eetplekke, speelplekke, vir alle etes van die dag. Hier het ons vir Emily en haar familie gaan kuier. Lana was ekstaties!!










Kaap vakansie - middagete by Arniston

Oppad Kaap toe het ons oorgestop vir 'n heerlike seekos middagete in Arniston / Waenhuiskrans.
Boete het in 2 minute deur 20 garnale gevlieg.
Lana het meeste van dié fotos geneem.
















Sun City gholftoer

Ons en die Nelspruit manne het 'n heerlike toer onderneem; hopeloos te veel kos en drank ingeneem; oor die algemeen slegte gholf gespeel, maar alles baie geniet.