| My gaste was JD Deetlefs (Kaap kollega) en Jan Swanepoel (Narkotiseur) |
| Interessante droee humor bydra gemaak. |
| Die proe was gebasseerd op die Beyerskloof Faith (Cape blend) en die Diesel Pinotage - twee uitstekende wyne wat ek al lank bewaar vir 'n spesiale geleentheid. |