| Ouerige hotel, maar hulle is besig om dit stuk vir stuk op te knap. Die kos was baie lekker en die ligging is fantasties. |
| Vreeslik baie speelplek en grasperke, mooi swembaddens, ens. |
| Beste buddies.. |
| Nog 'n bietjie skrikkerig, maar hy swem soos 'n vis. |
| En sy probeer haar bes, maar dis meestal 'n gespartel en geraas... |
| Die Oos-Kaap het net die pragtigste strande! |
| Lekker laf. Mens moet mos 'n gesig trek op 'n foto!! |