| Min dae in Oos-Londen het nie wind nie, maar ons het 'n buitengewone winderige dag gekies om die hele familie strand toe te neem. |
| Lana kruip weg op haar pragtige manier. |
| Tussen Jan-Hendrik en JW staan Oupa bont om hulle veilig te probeer hou, maar hier gaan niks met hulle gebeur nie. Hulle moet net nie surf of smoke nie... |
| Ou grapkas. Die kind het vreeslik baie energie. |
| Ek's jaloers op fotogeniese mense. |
| Nou waar kom hierdie wind nou vandaan, ou Pieta? |