Daarna drie lae sealer. Die enigste kritiek wat ek het is dat mens kan sien waar die blokke oorvleuel het. Eintlik moes ek dit met 'n kwas aangewend het, maar dit was hopeloos te veel moeite vir my. Die rollertjie het baie beter gewerk, en ek was so nie op my kniee vir 'n hele naweek nie. |