Hierdie fotos is geneem nadat Andrew en sy gesinnetjie reeds weg is. Ek en my kroos het saam met Oupa en Ouma by die restaurant op die hoofstrand gaan ontbyt eet. |
Die plek het asemrowende uitsig oor die see. Die kos is ook glad nie sleg nie. |
Voel of mens met vakansie is... |
Sy is darem wragtag 'n spesiale kind.. |
En hy hou van geweld... regte seuntjie.. |