19.7.14

Spesiale sonsonder op Blue Bend

Dis was die laaste keer wat ons strand toe was terwyl on op Beacon Bay gebly het; ons het op 'n manier gaan afskeid neem van ons gunsteling bospad strand toe.

En dit was 'n besondere mooi dag, moet ek se..


My mysterious blond!!