Ons het onlangs 'n heerlike naweek in PE meegemaak. In Summerstrand by die City Lodge gebly (altyd 'n wenner) en van daar af die plek behoorlik verken. |
Ontbyt gehad by Something Good (ook in Summerstrand), of soos my kollega Christiaan daarna verwys het as Good Times! |
Die Saterdagmiddag het ons die game tussen die Springbokke en die Skotte gaan kyk op 'n baie indrukwekkende stadium in PE. Almal het dit vreeslik geniet, maar ek dink Lana dalk die meeste! |
My cool vrou!! |
Ons almal was "in character". Toetsrugby is die heel beste! |
En rugby maak ons almal dieselfde... |
LOVE IT!!! |
This is life!! |