| Die ingangshek het redelik mooi uitgedraai. |
| Intrekdag!! |
| Hier het die leefarea / kombuis nog nie ligte gehad nie... |
| Die kombuis was darem al funksioneel op daardie stadium. |
| No comment.. |
| Hier klink ek 'n glasie op my nuwe lee wynrak (wat 'n fortuin gekos het for reasons unknown to me...) |