Ek het teen 'n bargain prys 'n stokou klavier gekoop. As my inligting korrek is was dit die foyer klavier van die Osner hotel in die 30's; daarna die geliefde eiendom van 'n paar musiekonderwyseresse in die dorp. Ek het hierdie fotos opgelaai in Julie en besef die klavier se opknap is nog nie naby aan klaar nie. Ten minste lyk dit al heelwat beter. |