| Boeta se maatjie Josua se pa is die bestuurder by 'n wildpark buite Oos-Londen - 'n lekker plek vir 'n kinderpartytjie, moet ek se.. |
| 'n Baie toepaslike seerower theme... laaities weet instinktief hoe om soor skurke op te tree... |
| Aaaaarrrhhhh!!! |
| Hier's 'n ding wat baie mooi sal moet dophou - Paul de Bruyn en Lana lyk net te gemaklik in mekaar se teenwoordigheid.. |
| En daar's pragtige wit leeus in groot kampe. Baie indrukwekkend. |
| Hier het Lana genoeg gehad van die leeus. Sy soek 'n bietjie allentyd... |
| En hier vermaak sy ons met die Madiba jive!! |