| Met Oupa Wes se 80'ste verjaardag het ons vinnig een naweek Vrystaat toe gery vir 'n lekker partytjie saam met die familie. Almal was daar, insluitende klein Mile van DJ-hulle. |
| En klein Roaan van Conraad-hulle! |
| Dalk voel een van die ouer kinders hier bietjie afgeskeep? |
| Oupa Wes het 'n oulike vriendin - Tannie Olive. Hulle ken mekaar glo van jongs af. |
| Usual suspects... |
| Oupa Wes gee 'n roerende toespraak (met 80 jaar se ervaring kan mense mos). |