Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
28.6.15
Nagmerrie op Pinnacle Point
Ek en Marinda het gaan balle wegslaan by Pinnacle Point gedurende die eerste week van Januarie terwyl ons by die familie in George gaan kuier het. Wat 'n ongelooflike baan!! Maar baie baie moeilik! En frustrerend.