| Jan-Hendrik is baie lief vir sy juffrou, en hy luister meeste van die tyd vir haar. |
| Hier speel Lienka Evans vir ons 'n pragtige stukkie musiek saam met die musiekjuffrou. |
| Klein Neil is baie in sy noppies met homself. |
| En Huib ook. |
| Jan-Hendrik gryp na die prys. Vergeet amper om blad te skud. |
| Groot tevredenheid. |