| Daar was diep indringende spanpraatjies voor die tyd (ek dink dit het meer oor die reels van rugby gegaan..) |
| Daar is vrek baie fotos geneem. Hier besef mens net weer dat alle mense dieselfde is, en almal is lief vir hul kinders. |
| Die eerste game teen Grens laerskool. Ons het gewen. |
| En langs die veld bloedige ondersteuning en duisende opinies - goeie pappas, slegte pappas... almal was daar, elk met sy eie redes. |
| Die jongspan het letterlik die dou van die veld af gespeel. |
| Geen tekort aan spangees! |
| En daar was 'n haka.. |
| En sexy mammies.. |