29.6.15

Gholf op Southbroom

Ek het groot geword op hierdie gholfbaan (elke Suidkus vakansie daar gaan speel), en na al die jare lyk die baan nog so mooi soos altyd. Baie geniet; glad nie sleg gespeel nie.

Trots op haarself. Shot was lank, reguit, middel.











Seker 'n mooi foto, maar ek hou niks van hierdie huis nie - die eienaar het seker 'n selfbeeld probleem.


Kyk sussa, daar's die see!!







Baie special oomblik - my dogter dans op die putting green op Southbroom. Hier het ek ure lank gesit en stealworks drink sedert die vrooe 80's. Gee mens trane in jou oe.