| 'n Blitsbesoek in Graaf Reinet om lesings te gee (ek en Marinda) by Nina Kriel se oogkunde kongres. Die hotel is indrukwekkend (Rupert..), so-ook was die kos en die geselskap!! |
| Fanie wonder of hy genoeg wyn saamgebring het... |
| Oppad Potch toe (lughaw toe, Mauritius toe). |