| Die eintlike rede waarom ons daar was - die eerste tri-sanctioned golf toernooi ter wereld ('n gemeenskaplike poging tussen die Asiese-, Europese- en Sonskyntoere). |
| Dit was baie lekker om die regte gholfers te sien oefen, speel en foute maak. |
| Da Silva en Curlewis. Ek het sommer saam met hulle gestap met die oefenrondte op dag 1. |
| Fantastiese baan!! |
| Tomas Levet in aksie op die oefenrondte. |
| Hier is my sak vir die week. Trust my, dis BAIE swaar. |
| Justin Harding was my speler. Ongelukkig die cut gemis. Hy slaan 'n pragtige bal, left to right, sometimes straight. |