28.6.15

Golf op Fancourt

Ons het 'n heerlike wek-lange kuier gehad saam met die hele Swanepoel familie in George gedurende die Desember / Januarie vakansie hierdie jaar, en natuurlik weer vreeslik baie gholf gespeel. Fancourt was (soos altyd) in perfekte toestand.