Met aankoms in Mauritius besef ons Marinda se tas is missing. Twee dae later daar opgedaag (agter gely in Johannesburg). |
Die fisioterapie spannetjie - Marinda, Jo-Ane, Esmarie en Sandra (Summer). |
Ons villa op die gholfbaan. Markprys $1.6M... |
Die spa by die Telfair Hotel (Heritage Resort) waar Marinda-hulle gewerk het. |
Hotel Telfair. Links is Annabellas, die restaurant waar ons elke dag ge-eet het. |
'n Ou rum fabriek buite die hek van die hotel. Getuig van Mauritius se geskiedenis en grootste industrie - suiker. |
Hotel Awali (langs Telfair) waar sommige van die gholfers gebly het vir die week. |
Elke aand was daar 'n party. Hier kondig hulle volgende jaar se venue aan - Anahita resort (Ernie Els gholfbaan). |