| So slag mens 'n cocnut... |
| So drink mens dit... |
| En dis hoekom ons Afrikaners dit nie meer gereeld doen nie. |
| Vrek, dis vreemd.. |
| Ek het lank gesoek vir die ucalaly. En dit was beslis die moeite werd om dit te koop. |
| Louis de Jager kuier by die fisios. |
| Jacques Blaauw en sy vrou Elmarie. |
| Justin vertel iets vreesliks; ek dink dit gaan oor paspoorte en doane beamptes... |
| Louis donder nog 'n punch line op... tot groot vermaak van ons almal. |
| Ek en Ross McGowen sit maar net en luister... |