Wit hemde, wit broeke, blou kouse, blou hoedjies. Check. Goed voorberei. Nou vir die groot game... |
Die oponente is Berlin (swart spannetjie). Die kwaliteit van die game (aan beide kante) was so-so. Maar die manne is net 6. En hulle is uiters entertaining. |