| Die jaareindfunksie was hierdie jaar by Two Dogs Bistro in Beacon Bay. Behalwe dat ons verskriklik lank vir die kos gewag het was dit 'n heerlike aand. |
| Albe Edeling, ek (Piet Swanepoel), Johan Botha, Andre Evans, Fanie Kriel en Wayne Lubbe. |
| En ons beter helfdes - Estelle Evans, Adele Lubbe, Nina Kriel, Marinda, Unetsie Botha en Janet Edeling. |