| Ja, dit was vrek koud daardie dag. |
| 18'e green. |
| Pragtige oppervlaktes. Behoort baie lekker te speel. |
| My pragtige gesinnetjie; almal baie gelukkig. |
| Boeta-hulle het 'n 4km fun run gehad. Ek het saam met hom geloop. Vreeslik ver... |
| Hy beplan fyn hoe hy die eerste draai gaan benader... (hy het oor sy voete geval... neergeslaan) |
| Die eindpoging (na 'n laaang uur in die son). |
| En Lana dans spontaan op die tafel tot almal se vermaak. |
| En Boeta maak 'n vriend. Hulle deel die vol Coke. |