| Ons begin met 'n piekniekontbyt op die strand. |
| Daarna het ons pannekoeke op Gonubie gaan geniet. |
| En toe 'n brunch by Morganbay hotel. Dit was 'n lang dag... |
| Die Oos-Kaap het net die mooiste strande in die land. |
| En Oupa Jan maak seker almal speel lekker sonder om seer te kry. |