| Die dak van die huis is besig om op te gaan. Die plek lyk huge. Op hierdie stadium lyk dit soos 'n plaasstoor. |
| Die keermuurtjie is uiteindelik op. Die buurman se muur het gedreig om om te val. |
| Garage. |
| Die leefarea se dak. Die ruimte is effe oorweldigend. |
| Meeste van die pleisterwerk in die slaapkamers is klaar. |
| En die trappies na die studeerkamer is ook reeds gebou. |