| Die drie skoonsusters by Ouma Corrie se aftrede. |
| Jan en Annette - verlief soos altyd. |
| Andrew en Tanya - ditto!! |
| Ons verdra mekaar maar... |
| Meneer het sy niggie se Nintendo om hom besig te hou vir die geleentheid. |
| Speaches... |
| Andrew vertel ons van sy viool en verhoudings... |
| En speel die Swan soos 'n pro. |
| Ek speel ongemaklik hoog op 'n G string... |
| Jan-Hendrik het 'n ander wereld ontdek... |
| En Jan doen dit op sy manier. 'n Heerlike aand saam met vriende, familie en die jongspan. |