| Boeta eksploreer die strand, en soek na goggas om te terroriseer... |
| Lana is nie mal oor die sand nie, maar dit raak elke keer beter. |
| Hy skop soos 'n regte seuntjie... |
| Sy ook... |
| Oop en toe by die duine af... Waar kry hy al sy energie? |
| Ek en my pragtige dogter |
| "Wat moan jy so?" "Ek hou nie van die sand nie, mamma..." |