1.1.14

Bezuidenhouts op die stoep

Oppad van Johannesburg af terug met ons nuwe oonde en yskasse stop ons vir 'n naweek oor in Virginia. DJ en sy familie is ook daar, so-ok Oupa met tannie Olive (Oupa se vriendin).

Klein Mile is die center of attraction.
"Mile" het eintlik 'n strepie op di e"e" maar ek weet nie waar die strepie "e" op my laptop se keyboard is nie...



Ek en my pragtige blondekop dogter!!!

DJ, Elmien en sy familie.