1.1.14

Lekker kuier by Oupa Chris-hulle in Virginia

Die seuns is groot vriende. Hulle kyk Spiderman en skiet mekaar met guns in die tuin.





Mal oor hulle Oupa