31.12.13

Kinderuitstappie - Oos-Londen dieretuin

Die kleuterskool gaan dieretuin toe...
Die kameelperd dink seker "What the..."


Lana: "What the ...!!!
Hier's 'n snaakse koei!!"


'n Beer in Oos-Londen. Wie sou dit geraai het?

"Check daar, Lana, 'n leeu.
Ek dare jou; druk jou hand deur die draad"