Ons is almal vreeslik opgewonde vir die konsert om te begin. |
Speeches.. |
Tydens die kersverhaal was daar heelwat sterretjies. |
En little drummer boys. |
En 'n engel wat 'n diepsinnige gesprek met Maria gehad het. |
En 'n nervous juffrou wil seker maak dat elke move en woord op die regte plek gebeur. |
Skaapwagters.. |
Soldate.. |
En random citizens wat vir die wyse manne die pad na Bethlehem aanwys. |
My groot seun. Ek weet deep inside is hy 'n klein bietjie op sy senuwees. Hy het sy rol in die storie meesterlik vertolk. |
En daar was skapies wat soos honde gelyk het.. |
Aan die einde van die konsert.. Lyk of hulle eerder champagne wil skink. |
En Mnr. v Rooyen het die finale woord. |