22.6.11

Ons maak plek vir die karavaan...

Ons het besluit die karavaan moet binen slaap; die bakkie slaap nou buite. Maar die garagedeur is nie hoog genoeg nie. Aubry, Eric en Jan-Hendrik is hard besig een Saterdagoggend om die breek en bou werk te doen. Baie mooi gewerk. Karavaan gaan nou met groot gemak deur; maar ek moes 'n katrol gaan koop by die boot plek om my te help.